2012 Kanadese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2012 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 10 Junie 2012 op die Gilles Villeneuve-renbaan Renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy McLaren-Mercedes gewen.